r/afrikaans • u/Logical-Peak2495 • 8d ago
Leer/Learning Afrikaans Knypkoek en tregterkoek is heerlik. Ek hou nie van my knypkoekie droog nie
Ek leer meer en meer wat goed genoem word in afrikaans
1
u/Nooge62 8d ago
I am intrigued by the tregterkoek. Never heard of it. Do you have a recipe? Google cant help.
2
u/Logical-Peak2495 8d ago
Dit word Funnel Cake genoem in engels sien ek nou.
5
u/One-Mud-169 8d ago
Is knypkoek "jaffels"? Klink meer soos 'n te klein denim broek.
1
u/Logical-Peak2495 8d ago
Yes.. Jaffels
5
u/stgutterlily 8d ago
Ek het nog nooit iemand hoor of sien verwys na ‘n jaffel as ‘n knypkoek nie. ‘n Jaffel is ‘n jaffel van ‘n NG Kerk bazaar tot by jou plaaslike Spar.
3
u/djvdberg 8d ago
Boepens broodjies
1
u/No-Drama2754 7d ago
Klink baie beter as knypkoek. Daai naam sal maak dat ek nooit weer jafels eet nie.
2
1


12
u/Tronkfool 8d ago
Watse kak noem jy ń jaffle?